Rooiwal-kragstasie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rooiwal-kragstasie is 'n steenkoolkragstasie van 300 megawatt (MW) naby Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika.
Ligging
wysig'n Google-kaart by 25°33′18″S 28°14′15″O / 25.55501°S 28.23757°O toon die ligging van die aanleg noord van Pretoria, Tshwane Munisipaliteit, Gauteng.
Agtergrond
wysigRooiwal-kragstasie is 'n vyf-eenheid steenkoolkragstasie met 'n totale kapasiteit van 300 MW. Die aanleg is tussen 1962 en 1970 voltooi en word besit deur die afdeling Tshwane Elektrisiteit.[1]
In April 2015 het die stad Tshwane voorstelle ingewag om twee steenkoolkragaanlegte tot hul oorspronklike ontwerpvermoë op te knap: Pretoria-Wes-kragstasie en die Rooiwal-kragstasie. Albei funksioneer aansienlik onder hul kapasiteit, deels omdat hulle ontwerp is om antrasiet te gebruik, 'n graad steenkool wat winsgewender is om uit te voer. [2]
Tegniese besonderhede
wysig- Borg: Tshwane Elektrisiteitsafdeling
- Moedermaatskappy: Tshwane Electricity Division
- Plek: Pretoria, Tshwane-munisipaliteit, Gauteng, Suid-Afrika
- Koördinate: -25.5550101, 28.2375732 (presies)
- Status: Operasioneel
- Bruto kapasiteit: 300 MW (eenhede 1-5: 60 MW)
- Tipe: subkrities
- In diens: 1962-70
- Steenkooltipe: Antrasiet
- Steenkoolbron: Mpumalanga steenkoolmyne
Verwysings
wysig- ↑ Rooiwal Coal Power Station South Africa, Global Energy Observatory, besoek September 2015.
- ↑ "Tshwane Seeks Proposals to Renovate Coal-Fired Power Plants," Bloomberg, 28 April 2015