Maak hoofkeuseskerm oop

Rose Abdoo (gebore 28 November 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend's Wedding (1997), Good Night, and Good Luck. (2005), en Bad Teacher (2011), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).

Rose Abdoo
Geboorte 28 November 1962 (1962-11-28) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1997: My Best Friend's Wedding
  • 2005: Good Night, and Good Luck.
  • 2011: Bad Teacher
  • 2017: Chicanery

TelevisiereekseWysig

  • 1993: Johnny Bago
  • 1995: Pride & Joy
  • 2000: Gilmore Girls
  • 2014: Garfunkel and Oates

TelevisierolprenteWysig

  • 2007: Nurses

Video'sWysig

  • 2004: That's So Raven: Supernaturally Stylish
  • 2006: That's So Raven: Raven's Makeover Madness

Eksterne skakelsWysig