Rose Hobart (1 Mei 1906 – 29 Augustus 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Liliom (1930), Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), I'll Sell My Life (1941), en Conflict (1945).

Rose Hobart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rose Kefer
Geboorte (1906-05-01)1 Mei 1906
Sterfte 29 Augustus 2000 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Judson Bosworth (b. 1949)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1930: Liliom
  • 1930: A Lady Surrenders
  • 1931: Dr. Jekyll and Mr. Hyde
  • 1931: Chances
  • 1931: Compromised
  • 1931: East of Borneo
  • 1932: Scandal for Sale
  • 1933: The Shadow Laughs
  • 1935: Convention Girl
  • 1940: A Night at Earl Carroll's
  • 1940: Wolf of New York
  • 1941: I'll Sell My Life
  • 1941: No Hands on the Clock
  • 1942: Mr. and Mrs. North
  • 1942: Gallant Lady
  • 1943: The Adventures of Smilin' Jack
  • 1944: The Soul of a Monster
  • 1945: Conflict
  • 1947: The Trouble with Women
  • 2011: A Arca do Éden

Televisierolprente

wysig
  • 1996: Bogart: The Untold Story
  • 1997: Humphrey Bogart: You Must Remember This...

Eksterne skakels

wysig