Rosemarie Mosbæk

Rosemarie Mosbæk (gebore 25 Oktober 1996) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Perfekte Steder (2017), Doggystyle (2018), en The Sommerdahl Murders (2020).

Rosemarie Mosbæk
Geboorte 25 Oktober 1996 (1996-10-25) (25 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2017: Perfekte Steder
  • 2018: Doggystyle
  • 2020: The Sommerdahl Murders

Eksterne skakelsWysig