Rosso is 'n stad in Mauritanië en het 'n bevolking van 48 992 in 2002 gehad. Die stad is aan die Sénégalrivier net noord van Senegal geleë.

Rosso
Stad
'n Uitsig oor Rosso
'n Uitsig oor Rosso
Rosso is in Mauritanië
Rosso
Rosso
Koördinate: 16°30′46″N 15°48′18″W / 16.51278°N 15.80500°W / 16.51278; -15.80500
LandVlag van Mauritanië Mauritanië
StreekTrarza
Bevolking
 • Totaal48 922