Rouxville (kiesafdeling)
Rouxville was 'n kiesafdeling in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.
Verkiesingsuitslae
wysigVerkiesingsuitslae vir die kiesafdeling[1]:
Jaar | SAP | NP | Meerderheid stemme | Persentasie stemme uitgebring |
---|---|---|---|---|
1910 | G.L. Steytler (onbestrede) |
Onbestrede (SAP) |
||
1915 | H.F.D. Papenfus 449 |
D. Hugo 1190 |
741 (NP) |
71,2 |
1920 | G.L. Steytler 449 |
D. Hugo 1367 |
918 (NP) |
63,3 |
1921 | G.L. Steytler 428 |
D. Hugo 1389 |
961 (NP) |
60,8 |
Bronne
wysig- Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
- Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
- ↑ Weide, Rob (1986). Die volledige verkiesingsuitslae van Suid-Afrika 1910-1986. ISBN 0620108843. aangevul deur Schoeman se Parlementêre verkiesings