Ruïne Baldingen

Die Kasteel Baldingen, ook bekend as die Ruine Baldingen verwys na die oorblyfsels van 'n middeleeuse kasteel in die munisipaliteit van Baldingen in die Kanton van Aargau.

Geskiedenis

wysig

Oor die ruïne self is amper niks bekend nie. Die familie "van Baldingen", wie se verteenwoordiger Heini von Baldingen in 'n dokument uit die jaar 1317 genoem word, was 'n beamptefamilie  van die Habsburgers. Hulle het waarskynlik in Baldingen 'n klein kasteel gehad. Die presiese ligging daarvan is egter tot vandag toe onbekend.

Eksterne skakels

wysig