Ruby Keeler (25 Augustus 1909[1] – 28 Februarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 42nd Street (1933), Dames (1934), Shipmates Forever (1935), en Sweetheart of the Campus (1941).
Ruby Keeler
|
|
Geboortenaam
|
Ethel Ruby Keeler
|
Geboorte
|
(1909-08-25)25 Augustus 1909
|
Sterfte
|
28 Februarie 1993 (op 83)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
5
|
Beroep(e)
|
Aktrise
|
Aktiewe jare
|
1923–1989
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1933: 42nd Street
- 1933: Footlight Parade
- 1933: Gold Diggers of 1933
- 1934: Dames
- 1934: Flirtation Walk
- 1935: Shipmates Forever
- 1935: Go Into Your Dance
- 1936: Colleen
- 1937: Ready, Willing and Able
- 1938: Mother Carey's Chickens
- 1941: Sweetheart of the Campus
- 1967: The Picture Theatre
- 1990: The American Ireland Fund Annual Tribute a Salute to Gene Kelly