Rudy Vallée

Amerikaanse akteur, sanger, musikant en skrywer asook radio omroeper en plate-joggie

Rudy Vallée (28 Julie 1901 – 3 Julie 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gold Diggers in Paris (1938), The Palm Beach Story (1942), How to Succeed in Business Without Really Trying (1967), en Bonnie and Clyde (1967).

Rudy Vallée
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hubert Prior Vallée
Geboorte (1901-07-28)28 Julie 1901
Sterfte 3 Julie 1986 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1924–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1929: Glorifying the American Girl
  • 1929: The Vagabond Lover
  • 1933: International House
  • 1934: George White's Scandals
  • 1935: Sweet Music
  • 1938: Gold Diggers in Paris
  • 1939: Second Fiddle
  • 1941: Time Out for Rhythm
  • 1941: Too Many Blondes
  • 1942: The Palm Beach Story
  • 1945: Man Alive
  • 1946: The Fabulous Suzanne
  • 1946: People Are Funny
  • 1947: The Bachelor and the Bobby-Soxer
  • 1948: So This Is New York
  • 1948: Unfaithfully Yours
  • 1949: The Beautiful Blonde from Bashful Bend
  • 1949: Father Was a Fullback
  • 1949: Mother Is a Freshman
  • 1950: The Admiral Was a Lady
  • 1967: How to Succeed in Business Without Really Trying
  • 1967: Bonnie and Clyde
  • 1968: Live a Little, Love a Little

Televisiereekse

wysig
  • 1949: Johnny Olsen's Rumpus Room
  • 1964: On Broadway Tonight

Televisierolprente

wysig
  • 1958: Hansel and Gretel
  • 1970: Preston Sturges - Porträt eines Hollywood-Regisseurs

Eksterne skakels

wysig