Ruffle Bar
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ruffle Bar
Land | Verenigde State |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Kings County |
Geografiese ligging | 40°35′58″N 73°51′28″W, 40°35′58″N 73°51′26″W |
Ruffle Bar is die naam van 'n klein eiland geleë in Jamaikabaai in die stadsdeel van Brooklyn in New York Stad. Die eiland is deel van die Jamaica Bay Wildlife Refuge, en lê net oos van Floyd Bennett Field.
Dit was eens die plek van 'n suksesvolle mossel- en oesterbedryf, maar is gesluit toe New York Stad se Departement van Gesondheid die water as te besoedel geag het om skulpvis te teel.[1] Die eiland is nou onbewoon en is aangewys as 'n voëlreservaat.
Verdere leesstof
wysig- Stoddard, Grant (25 Junie 2007). Castaway! In which our man voyages to a deserted Brooklyn isle, battles the elements—and loses. New York. URL besoek Op 4 Augustus 2015.
Verwysings
wysig- ↑ Shea, A. E.; Philip Hamburger, Philip; Ross, Harold (30 Augustus 1941). "The Talk of the Town – Ruffle Bar" (Uittreksel). The New Yorker (in Engels). p. 7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2014. Besoek op 3 Mei 2009.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)