'n Rugsteun is 'n kopie van oorspronklike data wat gebruik kan word indien die oorspronklike data verlore gaan, of wat gebruik kan word om 'n vorige weergawe van die data terug te kry.

'n Super DLT I-kasset

Rugsteun programme sluit in:

  • tar
  • AMANDA
  • ARCserve
  • Backup Exec
  • CommVault

Verskeie tipes rugsteun media kan gebruik word, insluitende hardeskyf (verkieslik 'n ander hardeskyf as waar die oorspronklike data is), DVD of selfs papier.

In rekenaarstelsels word dit dikwels op magnetiese kasset gedoen. Kassettipes sluit in:

  • QIC (quarter-inch cartridge) 80 MG tot 2 GG (verouderd)
  • DAT (Digital Audio Tape) 40 GG (verouderd)
  • DLT (Digital Linear Tape) 70 GG (word nog wyd gebruik, maar nie vir nuwe installasies nie)
  • LTO (Linear Tape-Open) 100 GG of meer

LTO-weergawes

wysig

LTO-kassettipes:

Weergawes LTO-1 LTO-2 LTO-3 LTO-4 LTO-5 LTO-6
Datum vrygestel 2000 2003 2005 2007 ??? ???
Kapasiteit 100 GB 200 GB 400 GB 800 GB 1.6 TB 3.2 TB
Spoed (MG/s) 15 40 80 120 180 270
Skryf-eenkeer-lees-baie (WORM)? Nee Nee Ja Ja Ja Ja