Roeslana
(Aangestuur vanaf Ruslana)
Roeslana Stepaniwna Lizjitsjko (Oekraïns: Руслана Степанівна Лижичко; gebore 24 Mei 1973, Lwif), bekend as Roeslana of Ruslana, is 'n Oekraïense sangeres, danseres, musiekvervaardiger, komponis en politikus. Sy is 'n wenner van die World Music Awards en die Europese musiekkompetisie Eurovision 2004. Van haar musiek is gebaseer op die kultuur van die Hoetsoels, 'n bergvolk van die Karpate.
Roeslana | |
---|---|
Roeslana op 'n perskonferensie in Kijif (2012) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Roeslana Stepaniwna Lizjitsjko |
Gebore | 24 Mei 1973 Lwif (Oekraine) |
Genres | Pop, R&B, pop folk, dans, rock, elektro, folk rock |
Beroep(e) | Sangeres komponis politikus |
Instrumente | klavier, kitaar, tromme |
Jare aktief | 1996 — hede |
Etikette | EMI, Warner Music Group |
Assosiasies | Missy Elliott , Varvara, T-Pain |
Webwerf | ruslana.com.ua |
Diskografie
wysig- Мить весни. Дзвінкий вітер (Afrikaans: Die oomblik van die lente, 1996)
- Останнє різдво 90-x (Afrikaans: Die Finale Kersfees van 1990's, 1999)
- Найкраще (Afrikaans: Die Beste) (2001)
- Добрий вечір, тобі… (Afrikaans: Goeie naand, 2002)
- Дикі Танці (Afrikaans: Wilde Danse, 2003)
- Wild Dances (in Engels, 2004)
- Wild Dances (New Year Edition) (2005)
- Wild. Club'in (2005)
- Амазонка (Afrikaans: Die Amasone, 2008)
- Wild Energy (in Engels, 2008)
- My Boo! (Together!) (in Engels, 2013)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf (en) (ko) (ru) (uk)
- YouTube-kanaal (en) (uk)
- fanclub.ruslana.ua (en) (ru) (uk)
- RuslanaTV (en) (uk)
- Ruslana — the best of Eurovision (en)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ruslana. |