Russell Boezak is 'n Afrikaanse digter en 'n informasie tegnologie bestuurder van beroep. Russell is getroud met Shareese Boezak en het twee dogters, Paige en Chloe. Russell het in 1989 gematrikuleer te Hoërskool Zeekoevlei in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Werke

wysig

Russell Boezak se digbundels:

Eksterne skakels

wysig