Russell Hicks
Amerikaanse akteur (1895-1957)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Russell Hicks (4 Junie 1895 – 1 Junie 1957) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1939), The Blue Bird (1940), The Little Foxes (1941), en The Master Key (1945).
Russell Hicks | |
Geboorte | 4 Junie 1895 |
---|---|
Sterfte | 1 Junie 1957 (op 61) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 dogters |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1935: Charlie Chan in Shanghai
- 1936: Dodge City Trail
- 1937: A Dangerous Adventure
- 1937: Secret Valley
- 1937: The Wildcatter
- 1939: The Three Musketeers
- 1939: The Honeymoon's Over
- 1940: The Blue Bird
- 1941: The Little Foxes
- 1941: Here Comes Happiness
- 1942: King of the Mounties
- 1944: Port of 40 Thieves
- 1945: The Master Key
- 1945: Apology for Murder
- 1950: Blue Grass of Kentucky
- 1951: As You Were
Televisiereekse
wysig- 1949: Jackson and Jill
- 1950: Racket Squad
- 1952: Joseph Schildkraut Presents
- 1953: The Larry Storch Show
- 1955: Playwrights '56
Televisierolprente
wysig- 1953: Soldier of Peace