Russiese Rewolusie (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf Russiese Rewolusie)
Die term Russiese Rewolusie kan verwys na:
- Die Russiese Rewolusie van 1905, wat deur tsaar Nikolaas II van Rusland onderdruk is.
- Die Russiese Rewolusie van 1917, wat weer onderverdeel kan word in die Februarie- en die Oktober-rewolusie en wat eindelik sou lei tot die stigting van die Sowjetunie.