Rusty Wescoatt
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rusty Wescoatt (2 Augustus 1911 – 3 September 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sea Hound (1947), Congo Bill (1948), en Fury of the Congo (1951), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).
Rusty Wescoatt | |
Geboortenaam | Norman Wescoatt |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1911 |
Sterfte | 3 September 1987 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1947: The Sea Hound
- 1948: Congo Bill
- 1951: Fury of the Congo
Televisiereekse
wysig- 1951: Sky King
- 1952: Gang Busters
- 1957: Perry Mason
- 1957: Trackdown