Ryno Hattingh
Suid-Afrikaanse akteur.
Ryno Hattingh is 'n Suid-Afrikaanse akteur.
Ryno Hattingh | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Getroud met rugby (TV-reeks), 2009 as Oupa Boet Bekker
- Salvation (kort), 1998 as Sersant Dundas
- La mare aux crocodiles (TV-fliek), 1992 as Chris Small
- The Fourth Reich, 1990 as Robey Leibbrandt
- The Native Who Caused All the Trouble, 1989 as die vervolger
- Torn Allegiance, 1988 as Louis
- Wie Laaste Lag, 1985
- Die Groen Faktor, 1984 as Paul
- Kiepie en Kandas, 1980 as Kandas
- Pour tout l'or du Transvaal (TV mini-reeks), 1979 as Jacob
- Game for Vultures, 1979 as die bestuurder