Lubango
(Aangestuur vanaf Sá da Bandeira)
Lubango (voorheen Sá da Bandeira) is die hoofstad van die Huíla-provinsie in Angola. Die stad lê in die suid-weste van die land het 'n bevolking van 256 713 in 2010 gehad.[1]
Lubango (voorheen Sá da Bandeira) | |
---|---|
Lubango | |
Koördinate: 14°55′S 13°30′O / 14.917°S 13.500°O | |
Land | Angola |
Provinsie | Huíla |
Hoogte | 1 720 m (5 643 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 256 713 |