Sèvres is 'n Franse stad binne die suidwestelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit lê 9,9 km van Parys se stadsentrum en is in die département Hauts-de-Seine in die région Île-de-France geleë. In 2012 was die bevolking 23 572 en die oppervlakte 3,91 km². Die Internasionale Buro vir Mate en Gewigte is in 1875 hier gevestig en in 1920 is die Verdrag van Sèvres hier onderteken.

Sèvres
Sèvres se stadsaal
Sèvres se stadsaal
Wapen van Sèvres
Wapen
Ligging van Sèvres op 'n kaart (Frankryk)
Sèvres
Sèvres
Koördinate: 48°49′26″N 2°12′42″O / 48.82389°N 2.21167°O / 48.82389; 2.21167Koördinate: 48°49′26″N 2°12′42″O / 48.82389°N 2.21167°O / 48.82389; 2.21167
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Île-de-France.svg Île-de-France
Département Blason département fr Hauts-de-Seine.svg Hauts-de-Seine
Arrondissement Boulogne-Billancourt
Kanton Boulogne-Billancourt-2
Oppervlak
 - Voorstad 3,91 km²  (1,51 vk m)
Hoogte 27–171 m (89–561 vt)
Bevolking (2012)
 - Voorstad 23 572
 - Digtheid 6 000/km² (16 000/vk m)
Tydsone MET (UTC+01:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+02:00)
Poskode 92072 /92310