Søren Elung Jensen
Deense akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Søren Elung Jensen (7 Julie 1928 – 22 Januarie 2017) was 'n Deense akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Støv på hjernen (1961), Støv for alle pengene (1963), en King Lear (1970), en in die televisiereeks The Kingdom (1994).
Søren Elung Jensen | |
Geboorte | 7 Julie 1928 |
---|---|
Sterfte | 22 Januarie 2017 (op 88) |
Nasionaliteit | Deens |
Lewensmaat | Rita Angela |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: Støv på hjernen
- 1961: Sorte Shara
- 1962: Det støver stadig
- 1962: Den rige enke
- 1963: Støv for alle pengene
- 1965: Norden i flammer
- 1970: King Lear
Televisiereekse
wysig- 1968: Hov, hov
- 1990: Begær, Lighed Og Broderskab
- 1994: The Kingdom
Televisierolprente
wysig- 1959: Tre søstre
- 1960: Kærlighed
- 1961: Britannicus
- 1964: Enhver
- 1964: Nøgen
- 1966: Den blå pekingeser
- 1967: Ankomst indtil videre
- 1968: Farvel Thomas
- 1969: Tag trappen gorilla
- 1971: Hjemme hos William
- 1971: Kommunisten
- 1972: Den levende vare
- 1974: Faderen
- 1974: TV-stykket