Søren Malling
Søren Malling (gebore 3 Februarie 1964) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Hijacking (2012) en in die televisiereekse The Killing (2007) en Borgen (2010).
Søren Malling | |
Geboortenaam | Søren Dyrberg Malling |
---|---|
Geboorte | 3 Februarie 1964 |
Nasionaliteit | Deens |
Lewensmaat | Petrine Agger |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2009: What Goes Around
- 2012: A Hijacking
- 2013: The Hour of the Lynx
- 2015: Idealisten
- 2015: A War
- 2015: Men & Chicken
- 2017: The Man
- 2017: Word of God
- 2019: Domino
Televisiereekse
wysig- 2006: Teatret ved Ringvejen
- 2007: The Killing
- 2010: Borgen
- 2013: Europamestrene
- 2015: Sofie Linde Show
- 2016: The Art of Scandinavia
- 2018: Rig 45
- 2019: Face to Face
Televisierolprente
wysig- 2002: Jean de France
- 2012: From The Killing to Borgen - The Danish Secret of Success