Søren Spanning
Søren Spanning (30 Mei 1951 – 12 Februarie 2020) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Lærkevej - til døden os skiller (2012) en in die televisiereekse Park Road (2009) en Borgen (2010).
Søren Spanning | |
Geboorte | 30 Mei 1951 |
---|---|
Sterfte | 12 Februarie 2020 (op 68) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1980: The Moment
- 1984: My Granny's House
- 1993: Roser og persille
- 2009: Headhunter
- 2012: Lærkevej - til døden os skiller
Televisiereekse
wysig- 1994: Alletiders jul
- 1994: Tango for tre
- 1998: Brødrene Mortensens jul
- 1998: Circle of Desire
- 2000: Troll Tales
- 2003: På rejse med sjælen
- 2004: The Fairytales
- 2009: Park Road
- 2010: Borgen
Televisierolprente
wysig- 1981: Misantropen
- 1983: Jægerne
- 1996: Colombe
Video's
wysig- 2001: Bag kameraet på 'Hotel Pandemonium'