Sørvágsfjørður
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sørvágsfjørður
Land | Faroëreilande |
---|---|
Geleë in geografiese gebied | Vágar |
Geografiese ligging | 62°4′44″N 7°21′45″W |
Sørvágsfjørður is 'n fjord op die westerlike-kant van die eiland Vágoy in die Faroëreilande[1] en is ongeveer 3.5km lank.
Aan die einde van die fjord lê die dorp van Sørvágur. Op die noordelike kant van die fjord lê die klein dorpie Bøur. Op die suidelike kant van die fjord lê die skilderagtige Tindhólmur omring deur Drangarnir en Gáshólmur. Ongeveer in die middel van die fjord lê Skerhólmur.
Tydens die tweede wêreldoorlog het baie Britse soldate in Sørvágur gewoon. Sørvágsfjørður is genoem in die Pioneers from the WW2 Museum, Krígssavnið, in Miðvágur. Die Royal Pioneers wat in die faroëreilande was van 1941 tot die einde van die oorlog het die koerant gepubliseer. [2]
Verwysings
wysig- ↑ faroeislands.com
- ↑ "ww2.fo". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2011. Besoek op 9 April 2018.
Eksterne skakels
wysig- ww2.fo, Krígssavnið, die tweede WÊRELDOORLOG Museum Geargiveer 18 April 2018 op Wayback Machine
- Sorvag.fo, Sørvágur Munisipaliteit
- Visitvagar.fo Geargiveer 15 Desember 2009 op Wayback Machine