SAP (maatskappy)
(Aangestuur vanaf SAP AG)
SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".
SAP SE | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1972 |
Hoofkantoor | Walldorf, Baden-Württemberg, Duitsland |
Sleutelpersone | Bill McDermott en Jim Hagemann Snabe (hoof uitvoerende beampte) Hasso Plattner (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Maatskappy-sagteware |
Inkomste | €16,82 miljard[1] (2013) |
Bedryfsinkomste | €4,40 miljard[1] (2013) |
Netto inkomste | €3,33 miljard[1] (2013) |
Werknemers | 64 598[1] (2013) |
Webwerf | sap.com |
Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).
Verwysings
wysig- ↑ Jump up to: 1,0 1,1 1,2 1,3 "Annual Report 2013, Financial Highlights" (in Engels). SAP AG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2017. Besoek op 17 April 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie SAP (maatskappy).
- Amptelike webwerf
- www.sap.info/en/
- SAP Blog
- SAP Business, Help