Arende
(Aangestuur vanaf SDW Arende)
Arende (ook bekend as SWD of die SWD Arende) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in George.
SWD Arende | ||||
Bynaam(e) | Arende | |||
Embleem | Arend | |||
Stigting | 1899 | |||
Unie | Suidwestelike Distrike Rugbyunie | |||
Ligging | George | |||
Streek | Oostelike Wes-Kaap | |||
Stadion | Outeniekwapark | |||
Kapasiteit | 10 000 | |||
President | Hannie Baartman | |||
HUB | Willem Small | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
Unie webwerf | ||||
www.swdeagles.co.za |
Die Arende neem jaarliks deel aan die Rugby-uitdaagreeks en die Curriebeker se Eerste Afdeling.
Hulle speel in groen en swart klere en hulle tuisveld is Outeniekwapark in George.