STMicroelectronics
STMicroelectronics (dikwels eenvoudig ST genoem) is 'n Franse en Italiaanse multinasionale organisasie, met sy hoofkantoor in Plan-les-Ouates, naby Genève in Switserland, wat elektroniese skyfies (halfgeleiers) ontwerp, vervaardig en bemark. Dit is een van die wêreld se voorste spelers in die ekonomiese sektor van halfgeleierproduksie[1]. In September 2017 het die groep by die CAC 40 aangesluit nadat die indeks vier jaar tevore verlaat het.
STMicroelectronics | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1987 |
Hoofkantoor | Plan-les-Ouates, Switserland |
Sleutelpersone | Jean-Marc Chéry (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Halfgeleier |
Inkomste | €10,22 miljard |
Werknemers | 45 500 |
Webwerf | st.com |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie STMicroelectronics.