Sacavém
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sacavém is 'n stad in Portugal.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Portugal |
Gebied | Lissabon |
Koördinate | 38°47′N 09°06′O / 38.783°N 9.100°O |
Gestig op | 1ste eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 4,09 vk km |
Hoogte bo seevlak | 25 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 17 659 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 317,6 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | José Leão |
Amptelike webwerf | jfsacavem.pt Geargiveer 17 Desember 2009 op Wayback Machine |
Sacavém is deel van die concelho van Loures, en lê enkele kilometers noordoos van die hoofstad van Portugal, Lissabon. Sacavém het 'n oppervlakte van 3,81 km² en 'n bevolking van 17 659 (2001). Die Bevolkingsdigtheid is 4 317,6 per km².
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sacavém. |