Mohamed Salah al-Din al-Halim Zaidan, bekend as Saif al-Adel (Arabies: محمد صلاح الدين الحليم زيدان; ‎* 11 April, 1960 in Goewernoraat Monufia, Verenigde Arabiese Republiek) is 'n terroris en die geestelike leier van verskillende djihadistiese groepe soos byvoorbeeld al-Kaïda.[1][2]

Verwysings

wysig
  1. Lederer, Edith M. (14 Februarie 2023). "Who is Al Qaeda's new leader? U.N. experts say it's widely believed to be this man". Los Angeles Times. Associated Press. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2023.
  2. "US says Iran-based Saif al-Adel is new al Qaeda chief". Al-Monitor. 15 Februarie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2023.