Saint Peter Port
Saint Peter Port (Frans Saint-Pierre-Port, Guernésiais St Pierre Port) is een van die teen parogieë en die grootste stad van die kanaaleiland Guernsey. Die stad, met 'n oppervlak van 6,5 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 16 488 mense, is die regeringsetel van die eiland.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Lande | Guernsey |
Koördinate | 49°27′00″N 02°32′00″W / 49.45000°N 2.53333°W |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 6,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 16 488 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 536,6/vk km |
Tydsone | GMT / UTC +0 |
- Somertyd | BST / UTC +1 |
Burgemeester | R.H.H. Barneby |
Amptelike webwerf |
Galery
wysig-
Bevrydingsmonument.
-
Victoria Toring.
-
Elizabeth College.
-
Standbeeld van Victor Hugo.
-
Standbeeld van Albert, die Prince Consort.
-
Die huis van Victor Hugo.
-
Castle Cornet.
-
Die Stadkerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Saint Peter Port. |