Sali Berisha
Sali Ram Berisha (15 Oktober 1944–) is 'n Albanese kardioloog en politikus wat vanaf 1992 tot 1997 as President van Albanië en van 2005 tot 2013 as Eerste Minister van Albanië gedien het.
Sy Eksellensie Sali Berisha OMRI | |
---|---|
46ste Eerste Minister van Albanië | |
Termyn 10 September 2005 – 13 September 2013 | |
President | Alfred Moisiu Bamir Topi Bujar Nishani |
Adjunk | Ilir Rusmali Gazmend Oketa Genc Pollo Ilir Meta Edmond Haxhinasto Myqerem Tafaj |
Voorganger | Fatos Nano |
Opvolger | Edi Rama |
3de President van Albanië | |
Termyn 9 April 1992 – 24 Julie 1997 | |
Eerste minister | Vilson Ahmeti Aleksandër Meksi Bashkim Fino |
Voorganger | Ramiz Alia |
Opvolger | Rexhep Meidani |
Stigter en Leier van die Demokratiese Party van Albanië | |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 15 Oktober 1944 Viçidol, Albanië |
Politieke party | Party vir die Arbeid (1968-1991) Demokratiese Party (1991–hede) |
Gade | Liri Ramaj |
Kinders | 2 |
Alma mater | Universiteit van Tirana |
Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Nuwe politieke party | Leier van die Demokratiese Party 1991–92 |
Opgevolg deur Eduard Selami |
Voorafgegaan deur Genc Pollo |
Leier van die Demokratiese Party 1997–2013 |
Opgevolg deur Lulzim Basha |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Ramiz Alia |
President van Albanië 1992–97 |
Opgevolg deur Rexhep Meidani |
Voorafgegaan deur Fatos Nano |
Eerste Minister van Albanië 2005–2013 |
Opgevolg deur Edi Rama |