Samaire Armstrong

Amerikaanse aktrise

Samaire Armstrong (gebore 31 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Boy Girl Thing (2006), Just My Luck (2006), en Stay Alive (2006), en in die televisiereeks The O.C. (2003).

Samaire Armstrong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samaire Rhys Armstrong
Geboorte 31 Oktober 1980 (1980-10-31) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2005: Peace, Love & Bikinis!
  • 2006: It's a Boy Girl Thing
  • 2006: Just My Luck
  • 2006: Stay Alive
  • 2008: Around June
  • 2010: The Last Harbor
  • 2013: 5 Souls
  • 2013: Concrete Blondes
  • 2015: Windsor Drive
  • 2017: Carter & June

TelevisiereekseWysig

  • 2003: The O.C.
  • 2014: Resurrection

TelevisierolprenteWysig

  • 2003: Trash
  • 2006: Joe Does the Oscars
  • 2007: The Staircase Murders
  • 2012: Adopting Terror
  • 2013: My Santa
  • 2014: Heavenly Match

Video'sWysig

  • 2002: Would I Lie to You?
  • 2003: DarkWolf
  • 2005: Daniel Powter: Bad Day

Eksterne skakelsWysig