Samararivier
Die Samara (Russies: Сама́ра) is ’n 594 km lange rivier in die Europese deel van Rusland. Die stad Samara is by die samevloei van die Wolga- en Samarariviere geleë.
Samararivier | |
---|---|
Die Samararivier vloei deur die stad Samara. | |
Monding | Wolga |
Stroomgebied | Rusland |
Lengte | 594 km |
Gemiddelde afloop | 50 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 46 500 km² |