San Sebastián de los Reyes
San Sebastián de los Reyes is 'n stad in Spanje, naby Madrid en het 'n bevolking van 79 825 in 2011 gehad. Die stad lê ongeveer 18 km weg van die sentrum van Madrid en word ook beskou as een van Madrid se voorstede, alhoewel dit sy eie onafhanklike sentrum en stadslewe het.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Madrid |
Koördinate | 40°33′N 03°37′O / 40.550°N 3.617°O |
Gestig op | 1492 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 59,26 vk km |
Hoogte bo seevlak | 705 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 79 825 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 347,03 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Narciso Romero |
Amptelike webwerf | ssreyes.org |