Sandlwanarivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Sandlwanarivier is 'n sytak van die Mnwenirivier in die Drakensberg-area van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Sandlwanarivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Mnwenirivier |
Monding-hoogte | 1 202 m |
Koördinate: 28°48′27″S 29°9′13″O / 28.80750°S 29.15361°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Sandlwana se samevloei by Geonames.org (cc-by)