Sandra Annette Bullock (gebore 26 Julie 1964)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is een van Hollywood se bes betaalde aktrises[2] en het al ’n Oscar en Golden Globe gewen. Die tydskrif People het haar in 2015 aangewys as "die mooiste vrou".[3]

Sandra Bullock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bullock in 2013 by die Australiese première van The Heat.

Geboortenaam Sandra Annette Bullock
Geboorte 26 Julie 1964 (1964-07-26) (55 jaar oud)

VerwysingsWysig

  1. "Sandra Bullock- Biography". Yahoo! Movies. Besoek op 30 Junie 2013.
  2. Goldman, Lea; Blakeley, Kiri (18 Januarie 2007). "The 20 Richest Women In Entertainment". Forbes.com. Besoek op 6 Januarie 2010.
  3. Hilary Lewis (22 April 2015). "Sandra Bullock Named People Magazine's 'Most Beautiful Woman'". The Hollywood Reporter. (Prometheus Global Media). Besoek op 22 April 2015.