Sarah Butler
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Butler (gebore 11 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Spit on Your Grave (2010) en Before the Sun Explodes (2016), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en CSI: Cyber (2015).
Sarah Butler | |
Geboorte | 11 Februarie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2010: I Spit on Your Grave
- 2012: The Philly Kid
- 2013: Treachery
- 2014: Free Fall
- 2015: I Spit on Your Grave: Vengeance is Mine
- 2016: Before the Sun Explodes
- 2016: Nightmare Nurse
- 2017: Moontrap: Target Earth
- 2018: Doubting Thomas
- 2018: All Light Will End
- Point Defiance
Televisiereekse
wysig- 2005: Grey's Anatomy
- 2008: Luke 11:17
- 2009: Love Vampires
- 2011: 20Q with Drew
- 2015: CSI: Cyber
Televisierolprente
wysig- 2008: Flu Bird Horror
- 2017: Infidelity in Suburbia
- 2017: Woman on the Run
- 2018: Counterfeiting in Suburbia
Video's
wysig- 2011: The Revenge of Jennifer Hills: Remaking a Cult Icon
- 2012: The Philly Kid: Behind the Scenes
- 2013: Stranger Within