Sarkoom
In die mediese vakterminologie verwys die begrip sarkoom (Grieks: sarkos beteken vleis) na 'n kwaadaardige nuut-vorming uitgaande van weefsels wat van die middelste kiemblad afkomstig is.
Sarkoom | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
OCT-beeld van 'n sarkoom | ||
ICD-O | M8800/3 | |
MeSH | D012509 | |
Mediese waarskuwing |