Saroniese Eilande
Die Saroniese Eilande is 'n argipel in Griekeland wat genoem is na die golf waarin hulle geleë is.[1] Die belangrikste bewoonde eilande in die argipel is Salamis, Aegina, Agistri en Poros. Die eilande Hidra en Dokos daar naby word soms bygereken as deel van die Saroniese eilande.[2]
Baie inwoners van die Griekse vasteland het vakansiehuise op die Saroniese Eilande en daar is gereelde veerbote na die eilande.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 James, By. "Islands on the hop - Travel Doctor special". Metro.co.uk. Besoek op 9 Februarie 2012.
- ↑ "Hydra Dokos Island: Information about the island of Dokos in Hydra Greece, Saronic". Greeka.com. Besoek op 9 Februarie 2012.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.