Satellietsterrestelsel
sterrestelsel wat om 'n ander sterrestelsel wentel weens swaartekragaantrekking
’n Satelliet-sterrestelsel wentel om ’n groter sterrestelsel vanweë swaartekragaantrekking. Wanneer een stelsel baie groter as ’n ander is, word die groot een die primêre sterrestelsel genoem en die klein een die satelliet.