Saurimo (voorheen Henrique de Carvalho) is die hoofstad van die Lunda Sul-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 185 302 in 2010 gehad.[1]

Saurimo

(voorheen Henrique de Carvalho)
Saurimo is in Angola
Saurimo
Saurimo
Koördinate: 9°39′S 20°24′O / 9.650°S 20.400°O / -9.650; 20.400
LandVlag van Angola Angola
ProvinsieLunda Sul
Hoogte
1 081 m (3 547 ft)
Bevolking
 • Totaal80 445

Verwysings

wysig