Schotsche Kloof
Schotsche Kloof (Schotschekloof) is die geskiedkundige Maleier-woonbuurt in die middestad van Kaapstad. Dit is aan die voet van Seinheuwel en deel van die Maleise kwartier.
Schotsche Kloof | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°55′13″S 18°24′39″O / 33.92028°S 18.41083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,95 km2 (0,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 203[1] |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 8001 |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Verwysings
wysig- ↑ Subplek Schotsche Kloof Sensus 2011