Scott Marlowe
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Scott Marlowe (24 Junie 1932 – 6 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Subterraneans (1960) en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965), Days of Our Lives (1965), en Executive Suite (1976).
Scott Marlowe | |
Geboortenaam | Ronald Richard DeLeo |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1932 |
Sterfte | 6 Januarie 2001 (op 68) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1951–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1956: The Young Guns
- 1957: The Restless Breed
- 1958: The Cool and the Crazy
- 1958: Young and Wild
- 1959: Riot in Juvenile Prison
- 1960: The Subterraneans
- 1961: A Cold Wind in August
- 1963: Lonnie
- 1975: Journey Into Fear
Televisiereekse
wysig- 1965: The Wild Wild West
- 1965: Days of Our Lives
- 1975: Adams of Eagle Lake
- 1976: Executive Suite
- 1983: Automan
Televisierolprente
wysig- 1964: The Unknown
- 1970: Night Slaves
- 1989: No Place Like Home
- 1994: Following Her Heart
Video's
wysig- 1998: Counter Measures