Sedimentologie
Sedimentologie handel veral oor oppervlakprosesse en bestudeer hoe wind, water en ys die landskap verweer en hoe hierdie opgebreekte gesteentedeeltjies weer deur sedimentêre prosesse neergelê word.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sedimentologie.