Sefatja

In die boek van Nehemia (Neh 7: 9) van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Sefatja genoem.

Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

LiteratuurWysig

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ookWysig