Selati-wildreservaat
wildreservaat in Limpopo, Suid-Afrika
Die Selati-wildreservaat is 'n beskermde natuurgebied tussen Gravelotte en Phalaborwa, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die reservaat het 'n oppervlakte van ongeveer 30 000 ha en die Selatirivier vloei deur die park.
Selati-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Naaste dorp | Phalaborwa |
|
|
Koördinate: 24°0′14″S 30°41′6″O / 24.00389°S 30.68500°O | |
Oppervlak | 30 000 hektaar |
Wildlewe
wysigWildspesies in die natuurreservaat sluit leeus, olifante, luiperds, jagluiperds, wildehonde, gevlekte hiënas, buffels en baie boksoorte in.
Sien ook
wysig- Beskermde gebiede van Suid-Afrika