Seongnam
Seongnam (Koreaans: 성남시) is die agtste grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon, Gwangju en Suwon in die noordweste van Suid-Korea en lê in die noordweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 994 271 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 141,7 km². Die stad is suidoos van die hoofstad Seoel geleë en is aansluitend aan die hoofstad se Metro.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Suid-Korea |
Region | Sudogwon |
Koördinate | 37°26′N 127°09′O / 37.433°N 127.150°O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 141,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 994 271 |
- Bevolkingsdigtheid | 7 032/vk km |
Tydsone | UTC+9 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | www.seongnam.go.kr |