Seramispruit
Die Seramispruit is 'n spruit wat by die Bumespruit aansluit, net voordat dit stroomaf in die Krokodilrivier uitmond.
Seramispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Bumespruit |
Oorsprong-hoogte | 205 m |
Koördinate: 25°18′0″S 31°46′0″O / 25.30000°S 31.76667°O |
Dit vloei op die suidegrens van die Krugerwildtuin, digby Marloth Park oorkant die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.