Maak hoofkeuseskerm oop

Seth Adkins (gebore 30 Oktober 1989) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Titanic (1997), Bad News Bears (2005), en Frontera (2014).

Seth Adkins
Geboortenaam Seth Elijah Adkins
Geboorte 30 Oktober 1989 (1989-10-30) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1997: Titanic
  • 1997: Stir
  • 1999: Pirates of the Plain
  • 1999: Karen Black: Actress at Work
  • 2003: The Failures
  • 2004: Funky Monkey
  • 2005: Bad News Bears
  • 2007: Pirate Camp
  • 2009: Becoming Eduardo
  • 2014: Frontera

TelevisierolprenteWysig

  • 1997: ...First Do No Harm
  • 2000: When Andrew Came Home
  • 2002: Paranormal Girl

Eksterne skakelsWysig