Severn Darden
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Severn Darden (9 November 1929 – 27 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Conquest of the Planet of the Apes (1972), Battle for the Planet of the Apes (1973), Saturday the 14th (1981), en Real Genius (1985).
Severn Darden | |
Geboortenaam | Severn Teakle Darden Jr. |
---|---|
Geboorte | 9 November 1929 |
Sterfte | 27 Mei 1995 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1967: Fearless Frank
- 1967: The President's Analyst
- 1969: The Virgin President
- 1970: Bongo Wolf's Revenge
- 1970: Pussycat, Pussycat, I Love You
- 1971: The Last Movie
- 1972: Conquest of the Planet of the Apes
- 1972: The Legend of Hillbilly John
- 1973: Battle for the Planet of the Apes
- 1981: Saturday the 14th
- 1985: Real Genius
- 1988: The Telephone
Televisiereekse
wysig- 1977: Forever Fernwood
- 1980: Beyond Westworld
- 1985: George Burns Comedy Week
- 1987: Take Five
Televisierolprente
wysig- 1971: Big Fish, Little Fish
- 1972: VD Blues
- 1978: Fix-it City