Sewe Seë
Die Sewe Seë is 'n figuurlike naam vir al die seë van die bekende wêreld.[1] Die frase word gebruik in verwysing na matrose en seerowers, en kan met verskillede seë verbind word, soos die Middellandse See, of die Karibiese See en seë om die Amerikas (onder seerowers soos Swartbaard). Die naam is deur volke gebruik lank voor die name van die verskillende oseane onder hulle bekend geraak het.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "What are the "seven seas"?". The Straight Dope. 19 Januarie 1999.
- ↑ The New Dictionary of Cultural Literacy (3de uitg.). Houghton Mifflin Company. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2009.
Popular expression for all of the world's oceans.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.